Ollyvans Musiek | 🧊🥃 #OpYs 🧊🥃 | Nou beskikbaar op alle streaming platforms. As jy al ooit moes besluit tussen vashou en laat gaan... hierdie een is vir jou!
▶️ https://t.co/Yp2mVAGjFZ 🎧🔥👌
ZIPPO IS HIER! 'n Lied vir almal wat al ooit teruggekyk het en gewonder het: "Wat as?"
Stream dit. Voeg dit by jou playlist. Deel dit met jou vriende. NOU beskikbaar https://t.co/n5FUrfPtDe
Jy ken haar as die meisie wat liedjies vertaal - nou bring sy vir jou haar eerste oorspronklike enkelsnit! #GrootKarooSeTeer is NOU beskikbaar op alle digitale platforms
https://t.co/XszPhbY5Pn