Die ding ruk mal vanaand in die #vancokeshow. Twee kapteine, twee spanne, n grinder en een number (song)
Ek is een kaptein en @shimmyisaacs join os vanaand, ga ek en sy wen teen… https://t.co/9A02hFbwoa
That time Moses led us out Egypt to the Promise land...this was the last foto we took before we left...
📷 Moses
#israel#promiseland#nogps https://t.co/flZu5QyS2l
Mense vra my altyd, "wanneer trou jy met Liesl, jy is n Pastoor se seun?"
Hier is die bewyse...
Ons was gepok
Die dag toe ek vir die 2de keer trou
@CrystalDonna@nouvanaandfilms… https://t.co/RwWtBIc4Ec
My pride and joy...
They came
The conquer
They changed the whole game
Changed our sleeping patterns
Changed our budged...
Changed our lives for the good
I love them with all i… https://t.co/5Zea34cazF