#Kwarantyn: ππ Vir ou laas 'n familiefoto op die stel wat ons almal se harte gesteel het oor die laaste 7 weke.
Baie geluk aan beide families.
#SpanLeRoux#SpanScheepers
#Kwarantyn: π₯πΊ Is julle besig om die finale van Kwarantyn saam met ons te kyk?
Ons is regstreeks op kykNET (kanaal 144), kom kuier saam.
#SpanScheepers#SpanLeRoux
π€π Kan jy raai wie vanaand by #SpanLeRoux en #SpanScheepers kom kuier? Skakel in om 20:00 op @DStv-kanaal 144 om uit te vind en volg al die aksie hier: π https://t.co/quDcDo5AEI
#Kwarantyn: π¦ Die Opsigter het dit geniet om die spanne so nou en dan in die swembad te kry, maar op die laaste dag het almal saam ingespring. #SpanScheepers#SpanLeRoux .@kykNETtv
π¨π¨βπ¨ Alle fondse wat ingesamel word vir die twee families se kunsprojekte gaan aan die naaswenners van #Kwarantyn. Indien jy βn bod wil plaas, WhatsApp die woord βKunsβ na 0677991444. Jy het slegs tyd tot mΓ΄reaand om 19:00 om β'n aanbod te maak. #SpanLeRoux .@kykNETtv