Stem vir Stilbaai as kykNET Kwêla se Dorp van die Jaar!
Stemlyne open Sondag, 26 Mei om 7nm en sluit Vrydag, 31 Mei om 12:00.
Stem deur die woord STILBAAI na 33157 te sms teen R1.50... https://t.co/lUbFkds3hU
Stilbaai's rich history is just another reason that makes us a strong competitor for the kykNET Kwêla DvdJ competition.
#DorpvandieJaar#Blomboscaves#History https://t.co/xKS2YafjAb
Congratulations to all the Business Chamber/Stilbaai Sakekamer Prestige award winners last night.
Businesses in Stilbaai play a key role in the local tourism industry, and its comforting to see businesses and... https://t.co/e76s6nMZJx
Dis natuurlik nie net Stilbaaiers wat kan stem dat Stilbaai kykNET Kwêla se 'Dorp van die Jaar' wen nie - die hele land (en Namibië) kan stem vir ons pragtige dorp!
Die 'Stem vir Stilbaai' plakkers word tans... https://t.co/WyMo6SJJhH
What a beautiful picture of the ancient fish traps.
Thanks Richard Webb. Just another reason why Stilbaai should win kykNET Kwêla 'Dorp van die Jaar'!
#fishtraps#Dorpvandiejaar#BeautifulStilbaai#Kwêla https://t.co/sghJqDqCKR
Piet Paling en die misverstand...
Ons is baie bly die misverstand is opgeklaar hier by die palings. 'Like' gerus Piet Paling se Facebook blad vir nog nuus direk vanaf die palings.
Kom besoek hulle gerus by die buro - Maandae tot Saterdae om 11vm. https://t.co/xISOkIJdHQ
Ooee, hier is die nuutste van Piet Paling, ons varswaterpalings wat daagliks om 11:00 by die Stilbaai Toerisme / Stilbaai Tourism gevoer word...
Hulle is voowaar ‘n interessante klompie palings -... https://t.co/ZpwUKB4CVD
Baie geluk aan Kasselshoop Cheese wat tans by die SA Cheese Festival is!
Heerlike kaas, kaasproe en landboutoerisme - DIT maak Stilbaai só spesiaal dat ons die Dorp van die Jaar MOET wees!... https://t.co/SFzxPLGY1w
Stilbaai het dié week reën gehad en die weer het reeds begin draai - dit begin nou winter word...
Van helder sonskyndae tot dié mistigheid wat soms oor die see ingerol kom en sag oor die hele... https://t.co/3jTgkTRFj1
Die volgende vakature is beskikbaar by Stilbaai Toerismeburo.
Toerisme beampte
Die ideale kandidaat :
· Moet beskik oor uitstekende kommunikasievaardighede in beide Afrikaans en Engels enige ander taal... https://t.co/Xb5UVHSElH
Let's go Plogging!
Clifton Donald asks runners / walkers who utilise the paved river road to take a shopping bag with to collect trash.
He collected 2 bags full on a 5km stretch this morning!
So, let us all help... https://t.co/r85db3cl3m
Ons hoop ALMAL stem oor ‘n maand vanaf 26 - 31 Mei vir STILBAAI !!
Intussen: gaan loer gerus in by al die heerlike eet- en kuierplekke - net nóg iets wat Stilbaai só spesiaal maak!
Hendri Swart... https://t.co/qfJRozsPno