Your rights not to be intimidated by arrogant unfriendy cops - why should I pull off if I didnt break a traffic rule ? It could be a hijacking or robbery senario
Why do cops pick on poor people with old cars ?!!
Spietkops
Ek is oud en sieklik, ly aan angs versteuring en depressie, 'n bejaarde en pensionaris. Ek het nie die geduld en tyd om met hierdie arrogante, nors, onvriendelike k@k te deel nie, terwyl Ek sorg dat Ek aan die regte Kant van die wet Bly nie. Hulle diskrimineer @ armes
Die spietkops maak my siek na hantering van my bestuurders lisensie. Onthou om dit te saniteer nadat hulle dit terug gee. Ek was baie siek in die bed.
Ek is oud en sieklik, 'n bejaarde en pensionaris. Ek het nie die geduld en tyd om met hierdie arrogante, nors, onvriendelike idio
Deel asseblief - Watter artikels in die wet verplig my om te stop vir 'n spietkop , al het ek nie 'n oortreding begaan nie ? Aan watter vereistes Moet 'n spietkop voldoen om 'n motoris af te trek volgens die wet ?

Deel asseblief - Watter artikels in die wet verplig my om te stop vir 'n spietkop , al het ek nie 'n oortreding begaan nie ? Aan watter vereistes Moet 'n spietkop voldoen om 'n motoris af te trek volgens die wet ? @_arri
#Padlangs Suurstof Diewe - Salaris Verhogings vir die ANC en EFF raadslede in wording #padblokkades
Sarel Hattingh en Dekama strate, Wadeville, Germiston
#Padlangs Suurstof Diewe - Salaris Verhogings vir die ANC en EFF raadslede in wording #padblokkades
Sarel Hattingh en Dekama strate, Wadeville, Germiston
Al dra 'n Aap 'n Goue Ring ( en Luukse Nuwe Kar ) ...
Ekurhuleni EMPD mag weer amptelik boetes ( omkoop geld invorder ) uitreik na hul boete sisteem buitewerking was ( maar nie hul omkoopgeld sisteem nie ) spesifiek gerig op lisensies en nie GEVAARLIKE oortredings bv STOP,Robb