Vanaand op #Musiekpaniek haal @carlamackenzie7 haar "pom-poms" uit, want haar gas-aanbieder is die aktrise @anliastar. Anlia se vier grootste aanhangers ding mee om ’n lekker prys te wen. Skakel 20:00 in vir ’n onvergeetlike kuier.🎤
@carlamackenzie7 wys haar beste toertjies vanaand op #Musiekpaniek vir Suid-Afrika se bekendste kulkunstenaar, @wianmagic, en toets vier van sy grootste aanhangers se musiek kennis. 🐇
Het jy te veel balle in die lug wat veroorsaak het dat jy die balsports in hierdie week se episode van #DateAgteruit misgeloop het? Geen probleem, jy kan dit sommer Sondag om 18:30 kyk. Ook beskikbaar op Catch Up en in die DStv-app.
Hierdie week se paartjie is Chris en Chris. Die een Chris is in die korporatiewe wêreld, die ander Chris probeer nog sy voete vind. Is hulle name dalk al wat hulle in gemeen het? Skakel vanaand om 20:00 in vir #DateAgteruit om uit te vind of daar ’n spark tussen dié twee is.💥
Twelve months of lockdown writing and its out early May.
My Final Answer. A story about 30 plus years in the media.
Here's the cover
Thanks @PanMacmillanSA for the poster.
Dis 'n behoorlike dinkskrum op #Musiekpaniek, want @carlamackenzie7 kyk watter deelnemer 'n doel kan aanteken saam met gas-aanbieder @AltusTheart. Sjoe die man is beslis iets vir die oog, maar dis nie nou belangrik nie.🥰 Die tjoens en trivia-aand skop vanaand om 20:00 af.🎶
Jy’t vir haar gevra... hier’s sy nou! @LeahMusiekSA is Vrydagaand my gas op #MusiekPaniek, net op @viatv (Kanaal 147) en op Catch Up net daarna... maar kyk dit saam met my Vrydag 😉
Binnekort op VIA: Kom kuier saam met Dozi en sy musikantvriende op die plaas vir intieme jam-sessies en geselsies om die vuur. 🔥
Kom kuier vanaf volgende week, 5 September elke Saterdag om 17:00 saam.
In samewerking met Vonk Musiek.
Bunnies en beesboere: Gerhard en Alvin raak curried-away en leer die geheim agter Durban se beste bunny chow. Hulle jaag ook al die beeste kraal toe vir ’n osbraai by ’n restaurant op Netherwood Farms. 🐰🐂
Kom kyk saam! #KoningsVanKitskos wys elke Dinsdag om 17:30.
Die ou met die diep, dreunende stem en die blonde bos hare is Vrydag my gas op Musiekpaniek! Elandrè! Moet dit nie mis nie @viatv, 20:30
#MusiekPaniek 🎙
Liesl Laurie and I met five years ago and instantly became friends! She’s a radio presenter on @jacarandafm, former and forever @Official_MissSA and a philanthropist. @LieslLaurie (and her Louboutins) will join me as my guest presenter this Friday,20:30 on MUSIEKPANIEK! @viatv
Vanaand op #DieBruidBoetiek: @diaan_daniels help een van ’n drieling om uit te staan op haar troudag, Chantel-Lee help ’n teruggetrokke bruid om te skitter en Diaan en Funeka maak iets spesiaals vir ’n verlowingsfotosessie. Moet dit nie mis nie! Eelke Donderdag om 17:30 op VIA👗
Gerhard en Alvin kuier saam met die bierman by Berea se nuutse boetiekbrouery en besoek Ramsgate se oudste restaurant om uit te vind hoe hulle na meer as ’n halfeeu nog die potte aan die kook hou. 🍺 Kom jy saam? #KoningsvanKitskos wys elke Dinsdag om 17:30.
The inspiring athlete, the financial guru, the hitmaker, the policeman. These are men who became a threat to the women in their lives. Don’t miss this Lifetime special ‘Loved Like Crazy’ on the 11 of Jan at 18:25 exclusive to Lifetime #DStv131#LovedLikeCrazy#STOPGenderViolence
#LovedLikeCrazy is on again tomorrow at 21:55pm only on @LifetimeSA#Dstv131!
Be sure to watch this #NalaMedia production as it casts a new lens on relationships that shook Mzansi,looking at cycles of abuse,as told through the stories that made headlines #STOPGenderViolence
When I saw the pictures of what was going on…I felt like I failed her.’’ Is someone you know being loved like crazy? Don’t miss the brand new Lifetime local special ‘Loved Like Crazy’ tomorrow at 21:00 CAT exclusive to Lifetime #DStv131#LovedLikeCrazy#STOPGenderViolence
Iman Rappetti, Award Winning Media Personality, Author and Narrator on ‘Loved Like Crazy’, premiering 9th December at 21:00 CAT exclusive to Lifetime #DStv131#LovedLikeCrazy#STOPGenderViolence
Gender Based Violence is described by Leonard Carr as a psychological theft of power. Don’t miss the premiere ‘Loved Like Crazy’ on the 9th of Dec at 21:00 on Lifetime #DStv131#STOPGenderViolence#LovedLikeCrazy