Hey @elonmusk, I may not be a coder or some IT genius, but employ me and I'll work harder and do so much more than any one of those wimps that walked out on your company and the new vision you have for Twitter. #myapplication#notafraidtoworkhard
Al gehoor van die storie van die ou wat n meisie die beste verhouding ooit wou wys, en sy toe so groot geskrik het oor hoe hard en abnormaal vinnig sy vir hom geval het dat sy hom gelos het..?
Soek iemand n hart
Want eks moeg vir die fkn ding.
Los my bors pik swart
Daars geen ander oplossing.
Soek iemand my hart
gekerf en sleg hanteer.
Ek sukkel met die smart
My en haar einde het gearriveer.
@Dis_die_prinses Ek glo vas dis min te doen met regte vir alle tale in skole en meer te doen met f#k afrikaans. Jy as ouer moet weet as jy kind in die land groot maak is dit of n afrikanse of engelse skool, so hoekom word almal nie van kleins af afrikaans ook geleer nie?