Country is Groot was maklik die Grootste wat Sun Arena at Times Square nog gesien het!!! Welgedaan Ricus Nel Steve Hofmeyr RIANA NEL & Demi Lee Moore! Dit was #Wereldklas 🙌🏻
Daar is slegs 1000 van hierdie Laurika Rauch ekslusiewe versamelstel beskikbaar - deur Laurika self onderteken! slegs beskikbaar by die onderstaande skakel:
https://t.co/E1UVgI4FS7 https://t.co/kVx3AXXWn0
Hoop julle is gereed vir Desember vakansie, want hierdie kunstenaars is!!! Maak seker ons sien jou en die hele familie daar!!
Kry jou kaartjies hier: https://t.co/KNmfsFd3PS
Inhoud Huis Musiek Danny Smoke APPEL
Een vertoning in Weiveld wat jy nie wil mis nie!!! Kurt Darren gaan sorg vir een van die grootste partytjies wat Pretoria nog gesien het!! 1 Mei is vakansiedag!! Sien julle daar!! https://t.co/aFEfyGmcol
Hoop julle is gereed vir Ricus Nel se nuwe album!!
Hier kom iets wat jou ore nie gaan glo nie!!
Select Musiek Sony Music Entertainment - Africa https://t.co/n2IPJzyIar