@80_incognito n Laat Goeie mรดre Jaapie en Bowie๐ Nou net gaan check, on gelukkig nog net die 1 eier. Ongelukkig pla die donkies ook nou daar. Elvis verjaag haar. Dink nie dit gaan werk nie.
@LimpopoduPlessi Goeie middag Pieter. Heel lekker. Kap bietjie rugby short. Die beentjies spier wit๐คฃ Ja, Maandag kry ons weer Baie koud. Mooi dag verder vir julle. Mooi loop๐๐๐ค๐
@80_incognito Goeie middag Jaapie en Bowie. Die son is lekker warm hier, net die wind wat pla. Heel OK dankie. Daar by julle? Ek gaan lekker Lees die naweek. Dankie baie. ๐๐๐ค๐