In Finland, libraries lend out tools, sewing machines, musical instruments, and even sports equipment, not just books, so everyone has access to things they might not be able to afford
Ruimtedroom word weer op 25 Maart in die Pierneefteater opgevoer. Die musiekblyspel Loeloeraai is gebasseer op die gelyknamige verhaal deur CJ Langenhoven. Ruimtedroom is 'n verkorte weergawe van dié musiekblyspel. Al die musiek is deur Jannie du Toit geskryf.