Kry ek nou amper 'n floute "12 Uur", dog dis 'n liedjie wat ek nie ken nie, het toe gelukkig net 'n bietjie vergeet. Wat 'n mooi liedjie @steve_hofmeyr Dankie man xoxo
Virseker
#KoopAlles
Tanddeelkunde, ja ek sou graag 5 familie lede wil help om hul tande reg te maak
Vir my kinders als waarvoor ek altyd nee moet sê, name brand klere, fancy skoene
Selfone/tablets
Speelgoed
Spa bederfies vir my susters & Ma
Baie biltong vir my man, Pa & broers 💙
@steve_hofmeyr "Dis net 'n kar Marcel", is 'n gewilde sêding in ons huis, ons vervang net die "kar", moes natuurlik eers #NoHero vir die kinders wys - ons geniet dit steeds