Hierdie vanoggend by klient gesien, oud, gedaan en nat gereen. Ek het nou nog die een wat ek as kind met gespeel het saam familie en vriende. Regtig waardelose goud. 😍
Woah, die nagmerrie het my laat 3 suiker drink saam my koffie vanoggend, dit is n big deal. Ek wil dit nie weer droom nie. ☢️ Jy weet as dit so real voel, al die details was presies, crazy.
Na hoeveel karre en trokke wat van die pad af is en om gewaai is, bedaar ek in Caledon om liewers veilig te wees. Lekker by die kaggel in die weer. 🔥🌧️ Ou hotel, maar snoesig.