Plastiekvrye Julie
Dis nooit te laat om daarop te begin fokus om met minder plastiek in jou lewe klaar te kom nie. Ons het op ons Eko-wenke se webblad oor Plastiekvrye Julie gaan loer.
Kyk HIER na hoe jy ‘n groot bydrae kan lewer: https://t.co/BsBDZuQ7fG
NetACT op besoek aan ons susterskerk in Angola: Kinkuni.
Dr Kruger du Preez vertel vir ons meer van hul besoek aan die teologiese skool op Kinkuni. Lees meer daaroor HIER: https://t.co/1yG7baIl7I.
Drie CBS-werkswinkels terselfdertyd aangebied!
Dis nie aldag dat ’n gemeente kan regstaan vir drie werkswinkels wat tegelykertyd op een dag aangebied moet word nie, maar dis presies wat die VGK Klawer vroeër vanjaar reggekry het. Lees meer daarvan HIER.
https://t.co/OFBkSyPppp
Plastiekvrye Julie
Volgende maand vier ons Plastiekvrye Julie. Kom ons spring sommer weg met 3 Julie se Internasionale Plastieksakvrye Dag: https://t.co/AnQsacXvLP.
Kyk ook na wenke oor hoe ons die gebruik van plastiek drasties kan verminder HIER.
https://t.co/eVVjCORFQi
Op besoek aan ons geloofsfamilie in Zambië.
Lees meer van dr Nico Mostert se onlangse besoek aan ons susterskerk in Zambië, die Reformed Church in Zambia (RCZ).HIER: https://t.co/iMNZcXxo0f.
(Oorgeneem uit Vrypos I NG Kerk Vrystaat)
Waardevolle Veritas-opleiding aan IRM-leraars in Mosambiek. Lees HIER meer: https://t.co/vLfkgWXYCG.
Foto: Van die predikante in gesprek tydens een van hul opleidingsessies.
Stortingsterrein dink GROEN
Lees meer van Thabo Olivier, bekende stigter van Let’s Grow Food https://t.co/CWxgw7OlYK), se passie daaroor HIER: https://t.co/GF5nLi6vOP
(Oorgeneem uit Vrypos I NG Kerk Vrystaat)
Race for Grace help Zimbabwiese kinders
Getuienisaksie in samewerking met Race for Grace is besig met ’n reuseprojek om die Henry Murray Gedenkfonds in Morgenster Zimbabwe te ondersteun.
Meneer, waar was jy al die tyd?
Floors Meyer van Arbeidsbediening George, vertel hoe een van hul bedieningspunte wat as gevolg van ’n tekort aan bedienaars in die slag gebly het, na Arbeidsbediening se dienste begin verlang het.
Lees meer: https://t.co/Ufh9c23d9d.
URCSA Msinga benefits from Veritas
On Sunday 11 June, URCSA assistant pastors from the Msinga congregation near Ladysmith in KwaZulu-Natal and some Zionist bishops received Veritas Module 4 certificates.
May Christ bless it as a source of his love and light in the world.