Often in the mornings & evenings I get to listen to @zarsg business - @Dawie_Roodt in the morning & @Ryk_van_Niekerk in the evenings. Altyd goeie waarde vir geld. Betroubare inligting. Solid journalism that helps me with my investment decisions. #Dankie
Neutmeskaat is vir my soos witpeper. Dit is so ‘n groot deel van ons kultuur. Hetta verduidelik waar dit vandaan kom en die geskiedkundige gebruik. Het jy geweet neutmeskaat en foelie (mace) kom van dieselfde plant!? https://t.co/p2CSBFhuXN @zarsg
Goeie môre!! Ek hoop jy het ‘n heerlike naweek op hande. Ek vat later die pad George toe vir Die Gesprek met die ATKV tak Sommer net Ons. Wat is jou planne? Hier is ons program vir vandag 🎙️@zarsg
Ek het nou die dag ‘n video van ‘n hond met sonsteek gesien. Die arme ding het so swaar gekry. Maak seker jou troeteldier is veilig en gesond die somer. Hier is die potgooi met raad en waarskuwings wat ons Maandag in DrieSestig bespreek het. https://t.co/CQdllVOA1E @zarsg
Maryke Musson is ‘n bekende stem op RSG. Sy was by die Twee Oseane Akwarium, uShaka en boer nou met 2 miljoen visse in die verte. Sy deel uit Ysland haar ervaring van die duisende aardbewings, dorpsontruiming en die dreigende vulkaniese uitbarsting https://t.co/QJUrkVIOFX @zarsg
Wonder jy oor die verskillende kruie en spesery in kerriemengsels? Hoeveel van wat? Watter speserye gee daardie outentieke smaak? Dee gee raad. Sy gee ook ‘n resep vir ‘n algemene mengsel vir enige kerrie. https://t.co/EEaaqo2XiI @zarsg
Die interessante geval van Bob, die wyfie seeskilpad. Sy is vanaf @2OceansAquarium vrygelaat met ‘n sender. Ongelukkig stuur die sender nie meer seine nie. Tog het mariene bioloë baie van haar geleer… https://t.co/tGpTIYt9CH @zarsg
Vanaand op @zarsg Countryklanke tussen 22h00-23h00 speel ons vir jou musiek van Patricia Lewis, @GerrieOfficial, Gene Rockwell, Marie Gibson, The Mavericks, Lee Magnum, @ririnel, Sez Adamson, Daniel Westley Africa, Vangie Coker, Stephan Visagie en vele meer….