@Mikedotcoza Michael, compare farm murders with the following career murders:
1. Murders on teachers
2. Murders on politicians
3. Murders on lawyers
4. Murders on accountants
5. Murders on engineers
6. Murders on bankers
7. Murders on medical doctors
8. Murders on electricians and plumbers
@ConCaracal Kan julle ‘n mediese inisiatief oorweeg om dokters wat sukkel om werk te kry, te help, aangesien die staat hulle nie kan akkommodeer nie? Dit kan ook opleiding van spesialiste insluit om die tekort aan gesondheidsorgpersoneel aan te vul? SOL-Med?