#AIG2024
sonder @steve_hofmeyr - Afr is klein!
Hy is die enigste een wat daardie arena alleen sou kon uitverkoop. Jy laat nie ’n ikoon gaan nie, jy los nie ’n legende wat vir sy taal en mense veg agter nie - jy veg vir hom. Dankie tog #Stevehofmeyer se Ikoon-konsert wat voorlê!