Al die stukkies pas nogsteeds perfek in mekaar in, al is jy gebreek. Jy het steeds alles in jouself om heel te wees. Iemand anders gaan jou nie gesond maak nie, mense is nie pleisters nie.
Jou seerkry is nie jou skuld nie, maar jou genesing is jou verantwoordelikheid.
look for the sunsets, the ocean and stars, the voices of loved ones, the new faces you meet. God speaks to us consistently, not always in words. look for Him in more of your moments, because He’s present more times than you even realize. we have to look for Him wholeheartedly.
Ek ken teveel mense wat nie single kan wees nie.
Teveel mense spring van een verhouding na die volgende een.
Leer om jouself eerste lief te hê.
Leer om tyd by jouself te kan spandeer voordat jy iemand anders se tyd mors.
Jy weet neh, eintlik is ons almal maar dieselfde.
Ons is almal haastig opsoek na iets. Maar alles is opsoek na niks.
Niks is fout nie, maar iewers het ons almal fout gegaan.