An Agricultural services company specialising in the trade of: Grains ๐ฝ๐พ Oilseeds & Sugarbeans ๐ป๐ฅ SAFEX ๐๐ Fertilizer ๐๐ฑ Raw materials Livestock ๐๐๐
Wit of geel, dis ons kleur! Ons wil jou mielies koop. ๐ฝ Kontak ons handelaars vandag om die nodige reรซlings te tref.ย ย
Matthys Senekal: 0846033742ย
Byron Allen: 0795014635ย
Everhard Laing: 0832915199ย
#Cropsure#Commodities#GraanGroot
Het jy nog suikerbone? ๐ฑ Ons wil dit beslis koop! Kontak ons vandag nog om die prys vir jou oes vas te maak.ย ย
Jaco Coetzer: 0727356653ย
#Agriserveย #Cropsure#Commodities#GraanGroot
Onsย verkoop mielie โchopโ vir jou voerkraal! ๐ฝ๐ฎ Kontak ons handelaar vandag nog om jou bestelling te plaas.ย ย
Jaco Coetzer: 0727356653ย
#Agriserve#Cropsure#Commodities
Net โn boer? Nee, jy is โn bobaas boer met โn voerkraal! Ons wil jou slaggereed kalwers koop. ๐ฎ Kontak ons bees boffins vir โn kwotasie vir lewendehawe op die plaas gelaai.ย ย
Everhard Laing: 0832915199
#GrootkopBoer is jy besig om koring te plant? ๐พ #GraanGroot met kwaliteit kunsmis van #Agriserve vir nog โn suksesvolle oes! Kontak ons handelaar vandag nog om jou kunsmis te bestel.ย
Jaco Coetzer: 0727356653
Strooptyd is amper verby, maar daar is nog tyd om jou oesprys vas te maak! ๐ย Kontak ons handelaars vandag as jy nog mielies te koop het!ย
Matthys Senekal: 0846033742ย
Byron Allen: 0795014635ย
Everhard Laing: 0832915199
#Bobaas beesboer, #Agriserve is jou een stop lewendehawe bemarkingsoplossing. Kontak ons #BeesBoffins vir pasgemaakte dienste wat aan jou behoeftes voldoen!ย
Jaco Coetzer: 0727356653ย
Everhard Laing: 0832915199
#BaasVanDiePlaas jy mag maar voor op die wa wees! Maak net seker jy is voor op #Agriserve se markinligting wa. ๐
Volg hierdie skakel: https://t.co/vk1JyLw5mr om aan te sluit by ons markinligting WhatsApp-groep.
#BaasVanDiePlaas jou graan byprodukte is nie vir ons โn bysaak nie โ dis โn prioriteit. Kontak ons handelaars om โn prys vir jou byprodukte vas te maak.ย
Matthys Senekal: 0846033742ย
Byron Allen: 0795014635ย
Henning Ellis: 0825694555ย
Everhard Laing: 0832915199
Ons handelaars het onlangs met die #BobaasBoere van die Warden Distrik Boere-Unie oor die nuutste markinligting gesels.๐ค ๐๐ Bel ons op 018 294 5741 as jy ook die #Agriserve span vir โn boerebesoek wil nooi.