If you think of your city, town or suburb as something to be grateful for as a result of the hard work of those who were there before you and as something with regard to which you have a responsibility, you are much less prone to litter and vandalism than if you think of it merely as something with regard to which you have a right, or as the product of people who you resent.
The path to cleaner surroundings lies through a culture that values responsibility, appreciates the past and in which people live in gratitude as opposed to entitlement.
Another successful private prosecution by @afriforum! Adv. Gerrie Nel successfully prosecuted the late George Bizos’s son, Alexis, for assaulting his wife & breaking her ribs. AfriForum had to prosecute privately after the NPA refused to prosecute. https://t.co/PNmMeNGDCB
[Podsending] Een man wat verbasend stil oor dié ooreenkoms bly, is Panyaza Lesufi. Was sy internet dalk die afgelope week af, of het hy dalk nie die moed om kwaai op sosiale media daarteen uit te vaar nie?
Kyk hier: https://t.co/gXrGNefjik
Hier is ‘n goeie opsomming van Flip Buys oor die Bela-stryd:
Vriende, ons het die afgelope sowat twee maande kliphard in goeie trou oor die Bela wet onderhandel, geskakel en gestoei. Vyf prosesse is gevolg, naamlik skakeling met partye in die RNE, gesprekke met invloedryke rolspelers soos Tradisionele leiers, regstreekse onderhandeling met die ANC, openbare druk dmv die Optog, en Solidariteit se gebruik van Nedlac. Die gesprekke met die RNE- partye (en met een buite die RNE) en invloedryke meningsleiers het besonder goed verloop, selfs met die PAC. Die doel was eerstens om te oortuig, beter begrip vir ons standpunt te bevorder, en verhoudings te bou. Dit is nodig om breë ooreenstemming te verkry, en nie net met die kern besluitnemers te werk nie. Daar is ‘n verstandhouding met ANC onderhandelaars bereik, maar vanweë hulle faksies is ‘n formele ooreenkoms moeilik. Die meeste partye het onderneem om ons standpunt te steun, en die Tradisionele leiers het ook hul steun vir moedertaal onderwys uitgespreek. Die optog was noodsaaklik vir bedingingsmag, en het gewys ons is ernstig. Die Nedlac proses het gelei tot ‘n ooreenkoms soos Dirk verduidelik en uiteengesit het. Die politiekery daaroor verander nie aan die kern daarvan nie. Die grootste uitdaging is die faksiegevegte in die ANC, wat die RNE, Bela en ander sake misbruik vir faksionele doeleindes. As die stof gaan lê, staan die Nedlac ooreenkoms steeds. Ons moenie verbaas wees of ons laat afskrik deur die teenreaksie nie, dit was te wagte. Die volgende stap is nou die prosesse binne die RNE, waarin die Ooreenkoms ‘n groot rol gaan speel. Ons het ook nou ‘n sterk regsaak, en sal beslis optree om wat bereik is te beskerm. Intussen gaan ons voort met gesprekke met die betrokke ANC- en regerings rolspelers, wat kan help om teenstand te ontlont. Dis nou die tyd om aan te hou, moed te hou en vol te hou.
Groete
Flip Buys