Eksklusiewe Vrystelling van Sharoney se musiekvideo vandag! Aanlyn om 10h00 op @jacarandafm 94.2 se sosiale media en om 20h30 op #KlinkSoosNaweek op @viatv!
Bly #21VirEwig en kyk saam!
{NUUS} Ons ongelooflike kunstenaarsvriende v @musieksoosgrond ht ons gevra het om by hulle aan te sluit! So opgewonde! Elkeen v hierdie onafhanklike kunstenaars is super begaafd & ons kan ni wag om inspirerende, kwaliteit musiek & produksies vir julle te bring nie! #musiekmethart
21 Vir Ewig het sopas op @jacarandafm gespeel🤩🤯🥳
📣Gaan stem GROOT asb op Facebook en Twitter vir my splinternuwe enkelsnit om moontlik as die Chaimberlains Hot Hit vir die wees gekroon te word...🙏🙌 https://t.co/xejZHY4UNb
We just love @DouvoordagBand's latest single, Skrapnel! It's on their album called Die Avontuur, which has been in the spotlight at this year's Ghoema Awards, @TheSAMAs and the Aitsa Afrikaanse Musiektoekennings!
Find it here: https://t.co/hfHZjmKQnu