Die kursus is ideaal vir regstudente wat in die fyn kuns van litigasie belangstel.
Die kortkursus bestaan uit twee werkswinkels wat op 11 en 25 Februarie plaasvind.
Besoek https://t.co/28A8NKnAW8 en bespreek jou plek.
#MyAkademia#Kortkursus#EtAl
Akademia hou ʼn inligtingsessie op 18 Januarie waar jy die geleentheid het om meer oor ons studieopsies uit te vind.
Bespreek jou sitplek hier:
https://t.co/0eqtQuYPdY
#MyAkademia#Nauurs#Voltyds#Nauurs
Wil jy in 2023 BSc (Rekenaarwetenskappe) studeer? . Akademia bied die kwalifikasie op die voltydse kontakmodel aan. Besoek https://t.co/1iFDjsL5R0 vir meer inligting.
#Rekenaarwetenskappe#BSC
Vandag het die kortkursus genaamd Kuns van Verkope plaasgevind. By die kursus het deelnemers, onder leiding van die kursusleier, Salomien Boshoff, geleer hoe om prakties die SPIN-raamwerk toe te pas in verskillende verkoopsituasies.
#EtAl#MyAkademia
Wonder jy steeds of jy in 2022 moet studeer?
Jy het nog ʼn kans. Kom vind meer uit oor voorgraadse studies by Akademia en kry antwoorde op al jou kwelvrae.
Klik hier vir meer inligting:
https://t.co/8xLTYhmaqg
#MyAkademia#2022studies#MyStudietuiste
[NEWSLETTER]
Read more about @sarstax’ s new tax exemption application format in our latest Tax Practice – Highlights newsletter. (Issue 40).
https://t.co/QXW3aVMWzM