Neem 'n matrikulant aan en gee hul 'n dag of twee loopbaanblootstelling. So kan jy hul help bepaal hoe hul hul loopbaandrome gaan bewaarheid. Spog met jou beroep en deel jou kennis! https://t.co/aySt9hoG3W
Ek het die voorreg gehad om 'n groep interns loopbaanblootstelling te gee. Ek is super trots hoe hulle die week aangepak het, geleer en gegroei het. Dit was lekker! Om betrokke te raak, klik https://t.co/XVJQETacPx
@HenruKruger@BiermanHennie@paulus_130 @JuranvdH @OnsAkademia
As ma gaan ek alles in my vermoë doen om 'n toekoms vir my kind te verseker. Solidariet Jeug stap die pad saam, en bied fantastiese produkte wat my kind lei op die pad na sukses.
https://t.co/howK7Acal1
Werknet is die grootste Afrikaanse werksoek en plasings webblad - en dit is heeltemal gratis! Gaan loer gerus hoe Werknet JOU kan help:
https://t.co/MSoUPF5TTz
#KykEnVerryk bewaarheid matrikulante se drome, deur skaduwerk by jou te doen sodat hul kan kyk hoe werk jou beroep. Skryf vandag nog in om betrokke te raak. https://t.co/aySt9hoG3W
Een dag se skaduwerk kan ʼn groot verskil maak. Jy kan help om sekerheid vir ʼn matrikulant te bied. Gee een dag van jou tyd in jou beroep. Gee vandag van jou tyd; gee ʼn geleentheid vir skaduwerk. Klik hier: https://t.co/2fqM5gD2jh
#BankJouKennis - “Die minister se besluit is onaanvaarbaar en kan nie daar gelaat word nie. Ons boodskap is duidelik: Hier is die voorste kenners in die land. Hulle steek hulle hande op. Hulle wíl werk.” @SolidariDirk @Klankkoerant @zarsg@Beeld_Nuus https://t.co/V9lOo2wbES
Welkom by #Werknet! Die grootste AFRIKAANSE werksoekportaal vir werkgewers en werksoekers. Laai jou CV op óf adverteer 'n pos op https://t.co/I1rsK7kmau Volg ons op LinkedIn (https://t.co/taZvFQOdbJ) vir vakante poste, loopbaanadvies, mentorskappe, internskappe en skaduwerk.
Dit is nou belangriker as ooit om 'n vaardidheidsregister op te bou van die uitnemende vaardighede wat ons het in die veg teen disriminasie.
#BankJouKennis@solidariteit
😡Die regering voer kennis in ten koste van plaaslike spesialiste! Verpleegsters 🩺 dokters 🥼onderwysers 👨🏫en nou ingenieurs – dit gaan nie stop 🖐️as ons dit nie keer nie! #BankJouKennis ook by @solidariteit 👉 Klik hier vir meer inligting: https://t.co/mpNEAZAmNc
100-punt- #Gemeenskapsherstelplan: @solhelpendehand 100) Weens #HelpendeHand se noue verbintenis met Solidariteit sal ons voortgaan en ook op ’n hernude gefokusde wyse fisiese, sosio-emosionele, kulturele en geestelike ondersteuning aan Solidariteit-lede en -ondersteuners bied.
"Dit is die departement se plig om in die beste belang van ons kinders op te tree, nie om hulle deur hulle optredes van hulle regte te ontneem nie" - @MarisaEngelbre1
https://t.co/XYF8QO5F0Z
Liewe minister.... 'n paar gevolge van jou op-die-nippertjie-v-plan-verander-regulasies:
-ouers moes winter skoolklere koop
-kinders word emosioneel voorberei vir nuwe manier v skoolgaan
-ouers tref reëlings met werkgewers
-vervoerreëlings en uitgawes
... en toe verander jou plan
Willie Venter , Regstreeks op Tegnies gesproke, om 11uur op 18 Junie! Volg die skakel en sluit by ons FB-blad aan om te luister na die gesprek: #StaanSaam https://t.co/biUgDrH1h9