Ai man..
Die een wil nie lewe nie
Daai een wil nie verjaar nie
Klomp memse kla oor hul moet werk
Nog een is besig met รฑ buite egtelike verhouding
Ek is te vet, jy te maer.
Weet jy dat mense wat gister oorlede is drome vir vandag gehad het?
Stop your fussing and live your life.