Voorreg om die oupa en ouma dag by Pretoria CVO skool te kon bywoon. Baie dankbaar dat ons kleinkinders begronde en hoë kwaliteit opvoeding en onderrig kan ontvang binne eie kultuurverband.
Die verbod op die verkope van brandstof in houers is uiters kortsigtig. Plase nodig vir vuurvegters, kragopwekkers, trekkers, ens. In dorpe net so noodsaaklik vir kragopwekkers ens. Kan help as kundigheid verkry word voor regulasies uitgevaardig word.