Daars diere wat ons hul nodig het...los jou info hierby of msg Huibie Brummer direk as jy kan bydrae..ons gee vir hul kos...nie geld nie https://t.co/Jo6VO6dHXy
Is daar ooit mense wat nog energie drankies drink? Kan dink dat dit goed kan wees vir ons liggame nie. Verstaan daar is ook bul semen in....nee jinne! https://t.co/6bKjRWcezg
Lyk my die bye word misbruik...nie seker of dit ook in SA gebeur nie. Al die gifstowwe wat op Almond bome gespuit word veroorsaak vrektes vd bye.
https://t.co/Fpvq6ZbaiZ https://t.co/Fpvq6ZbaiZ
'Her children rise up and call her blessed; her husband also, and he praises her' - Proverbs 31:28-29
Let me tell you husbands, it’s silly not to praise your wife. It costs you nothing and it brings tremendous... https://t.co/AGD9ZsQVLx