Tradisionele Bacon wat ons self gemaak het. Daar is net iets spesiaals aan die smaak van bacon wat jy self maak. Iets wat jou laat terug verlang na n tyd waar jy jou slagter op naam geken het en moer koffie op die vuur gemaak het.
#braaibok#onsweethoe#braaiboklewe#bacon
Op hul eie is beide lekker, maar kombineer dit en hang om droog te word, dan kry jy Wilds biltong, en dit is lekkerder as lekker...
#braaibok#onsweethoe#braaiboklewe