Every team needs a player like @Francoishougi 1๏ธโฃ๐My inspiration for 13 years ๐#Legend#BestNumber9 Happy new year and may 2022 give you all the blessings you deserve ๐
@JduPlessis โค๏ธJy is ล beautiful mens binne en buite ๐ธSal verseker weer van jou beauty produkte bestel dit is kwaliteit โค๏ธ๐ฅRuik ongelooflik lekker
@Francoishougi Net ล reminder jys ล legend ๐ Sal jou aanhou support al gebeur wat ๐ฏJys ล ware seรซning vir die samelewing ๐Dankie dat jy iemand is na wie ek altyd kan op kyk ๐ฏ
@Francoishougi Om so ล verjaarsdag kaartjie te kry wat familie gemaak het voel mens so spesiaal op jou 21ste 11 jaar later en jy is nogsteeds ล inspirasie ๐๐
@BokvanBlerkReal kyk ek gaan nie stry nie mis jou live vertonings ongelooflik baie sal nooit kan moeg raak vir jou musiek nie want elke liedjie het sy eie unieke betekenis en ek love dit ๐ฏ๐
@seanvannoordwyk wil maar net sรช jys een van die mense wat my help om deur die lockdown te kom met jou is daar altyd net ล glimlag en jy is altyd so positief โค๏ธ๐ฏdankie vir jou menswees Sean ๐
@Francoishougi ๐ฏ๐ฏ๐ฏ1988 is ล champ gebore ๐ชBaie baie geluk met jou bday ๐mag 2020 geseรซn word ๐๐Mag God jou seรซn in alles wat jy aanpak en mag jy nog vir baie jare gespaar word en dankie vir 11 jaar se inspirasie๐โค๏ธ๐ฏ๐