‘n Bottel water kan R7 by die supermark wees, R10 by die gym, R15 by die fliek en R20 op ‘n vliegtuig. Dieselfde water. Die enigste ding wat hulle waarde verander het was die plek. So volgende keer as jy dink jy’s niks werd nie is jy dalk op die verkeerde plek…
The Rhythm Section Now Showing on #BoxOffice. Watch the trailer here and rent it now - //boxoffice.dstv.com/watch-movie/the-rhythm-section/p74424?deliveryType=Streamo