O,lala... was jare laas op Robertson, maar maak op die #koebaaiwaaitoer einde Sept 'n draai by die splinternuwe Red Chair Bistro by @RooibergWines Saam met my is pianis Coenraad Rall. En Dolla gooi vir oulaas 'n stuiwer...net nie in Zumpies se crowdfunding! #komediekabaret
SPLINTERNUWE MUSIEKVIDEO: Devan, ons talentvolle nuweling, bederf ons die week met sy Musiekvideo #Seisoene. Gaan kyk hom en laat weet ons wat julle dink 🙌
Nou beskikbaar op YouTube 😉 https://t.co/eOUrEdDzzh
Ons is baie opgewonde oor die eerste Toyota US Kunstenaarsweek wat nuwe hoop en nuwe werk sal skep.
Alle professionele kunstenaars met loopbane in die uitvoerende kunste kan aansoek doen.
Klik hier om meer uit te vind oor die Kunstenaarsweek:
https://t.co/nVRsVOJlfe
Every year @Jesse_Clegg's performance is a highlight at @dieboerteater in Durbanville. Tomorrow 27 Dec - tickets are limited due to Covid 19 protocol. To book phone 021 979 1911 or on line at https://t.co/BakZUk70Dk @DurbanvilleCPT@sa_artists @48hrsincapetown @TheatreSceneCpt
Jy het Donderdag 20:00 'n afspraak met 'n alien @PietieBeyers wat aan 'n gesin se deur klop. Het hy goeie bedoelings, of is hy van iewers anders met verskuilde motiewe? BOETIE ONTMOET 'N ALIEN deur Johann Smith. Regie: @FIELIESH#radioteater@rsgjacobs@kobusburger