‼️Public Service Announcement‼️
We all love a discount.
Use my name and get 10% off your next treatment at CSpa Wellness at Munyaka.
Promo Code: SueWomensMonth
You see this picture...they help me look like this 😉
#CspaWellnessAtMunyaka#WomensMonth#SpaDays#August2023
I couldn't go to work this morning but my life is never without drama.
There was an altercation outside my house and we immediately alerted the @SAPoliceService
Check time of calls, time of screen shot. It is now 09:35 and still no sign of the Police?
So we must first die?
Nou op #Spitstyd om 16:10.
Ek gesels oor my dokumentêr, Worsie Het 'n Wors Geword, met @willempelserrsg
Dit is vanaand op lug na 20:00.
Skakel in @zarsg
Luister vanaand 20:20 na @SuePyler se dokumentêr WORSIE HET 'N WORS GEWORD oor die lewe en werk van Willie Esterhuizen. Hy het komedie in SA vervolmaak. Hy het die sitkom aan Suid-Afrikaners in hulle taal bekendgestel. Hy is 'n genie in komiese tydsberekening.
#RSGDokkies
May we please be assisted because we have a stream of water gushing from the meter outside our house. We haven't had water for the past couple of days yet our neighbours have water @JHBWater
08:35 in #openwakker: Ivor Schwartz gee vir ons die bemoediging om die laaste paar dae van die jaar met grasie aan te pak. Hy is skrywer van onder meer die boek, Kies die Lewe en dit na hy al baie keer sy eie lewe tot 'n einde wou bring. @SuePyler@GustavRsg@AndreKunz
Die voël van die Jaar is gister aangekondig - Baie geluk aan die Papegaai! Cassie Carstens, 'n papegaai-navorser by The Cape Parrot Project gesels om 08:15 oor dié bedreigde spesie, waar hulle meestal voorkom en hoe dit as voël van die jaar gekroon is. #openwakker@SuePyler
08:15 in #openwakker: Stephanie Baartman was in verhouding waar sy so erg mishandel was dat sy besluit het om te skei. Sy gesels oor hoe vroue uit hul omstandighede kan kom selfs al is daar kinders. @SuePyler@GustavRsg@AndreKunz
Dr. Jaco Deacon van Fedsas praat oor toestemming vir die publikasie van Matriekuitslae om 08:15 in #openwakker . Wat is jou gevoel daaroor? Laat weet ons per SMS by 45889, elke SMS kos R1.50. @SuePyler@GustavGreyling@AndreKunz
Skitterende onderhoud Sue @SuePyler met Johan Stemmet vanoggend op RSG @zarsg 👌🏻 - baie vermaak vir minder as 50 randjies 🤣
Johan bly deesdae waar daar nie potholes is nie, daar langs die Weskus in Langebaan.
@kobusburger