Is jy gereed vir familiegeheme, 'revenge' en ware liefde? ❤ In Julie skop Skemergrond af op kykNET&kie, kanaal 145. Moenie dit mis nie! https://t.co/B6rPCSZaxH
#DikkerAsWater: Doga pleit by Fatih 🏠 dat hulle in hul eie huis gaan bly… maar hy sê nee.
Skakel vanaand om 20:00 in op kykNET&kie, kanaal 145. Bly 'connected' en stroom dié show op #DStvStream.
#DikkerAsWater: Abdullah is woedend 😡 oor die gerug dat Omer en Alev ’n ding het… en hy verbied sy gesin om dit ooit weer te noem.
Skakel vanaand om 20:00 in op kykNET&kie, kanaal 145. Bly 'connected' en stroom dié show op #DStvStream.
#DikkerAsWater: Fatih gee nie op nie… hy probeer Doga sagmaak
Skakel vanaand om 20:00 in op kykNET&kie, kanaal 145. Bly 'connected' en stroom dié show op #DStvStream.
#Skemergrond: "Ek wil haar nie sien nie...."
Maak seker jy skakel in van Maandae tot Donderdae om 19:30 op kyknet&kie, kanaal 145. Bly 'connected' en stroom dié show op #DStvStream.