🥳🥳PR NUUS UIT DIE KANTOOR🥳🥳
Iemand baie spesiaal verjaar vandag!! Liefde van jou span DH Management.
Julle kan hier vir Daniel Hoffmann 'n boodskap los.
@AfrikaansM@AfrikaansNet
Gisteraand lekker musiek gemaak by Jaco Swanepoel en Elmarike Esterhuizen se troue baie geluk mnr en mev Swanepoel julle het stunning gelyk! En wat 'n mooi venue!!!
Goeie more vriende, ek het julle hulp nodig. Stuur asb jou stem op whatsapp met die Verwysing DANIELH na 0825745205.Stem soveel kere soos wat jy wil, Baie dankie vir die ondersteuning.Dankie Melomaan Melomaan vir die wonderlike vooreg om genomineer te wees dankie.
Wow wat 'n plek jammer ek was so stil, rede was ek het verhuis na een amazing plekkie, op die plaas is die lewe baie anders en die mense hier is harts mense kannie wag om die hoostuk te begin nie ek sien nog groot dinge hier! Lekker daggie vir almal
Hi julle hoop dit gaan sommer baie goed met almal, well hier is hy nou "ROOI LIGTE" geskryf en produce deur Vincent Gordon. kry hom nou!
KOOP EN STROOM LINK onderaan.
https://t.co/Vaxj6p6ZQp