@JHBWater Good day, call JWAPP-40060016 has been addressed, but it has been almost a month, and no site restoration took place. Can this please be escalated.
Die oorskot van die 14 soldate van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag wat in die Demokratiese Republiek die Kongo (DRK) gesneuwel het, is uiteindelik tuis. @netwerk24
LEES MEER: https://t.co/vJpOAvGget
‘n Taksidermis wil Brendan Peyper ‘n opstopper in die hof gee oor uitstaande skuld van R60 000.Pres.
Cyril Ramaphosa sal moet hof toe as hy die Bela-skikking wil omkeer, sê dr. Dirk Hermann van Solidariteit.
Pres. Cyril Ramaphosa sal moet hof toe as hy die Bela-skikking wil omkeer, sê dr. Dirk Hermann van Solidariteit.
'n Taksidermis wil Brendan Peyper 'n opstopper in die hof gee oor uitstaande skuld van R60 000.
Oudregter Johann Kriegler maak verdoemende bevindings oor die optrede van die Matie-rektor, prof. Wim de Villiers, en die voorsitter van die universiteitsraad, Nicky Newton-King.
Die Matie-rektor Professor Wim de Villiers het ‘n verslag oor die Wilgenhof-koshuis laat dokter, sê oud-regter Edwin Cameron in ‘n plofbare beëdigde verklaring.
Rapport: Brugbouers word Donderdag 24 Oktober in samewerking met die Betereinders, die Fontainebleau Gemeenskapskerk en How2Stay aangebied by Fontainebleau Gemeenskapskerk in Fontainebleau, Randburg.
Registreer by [email protected]
Suid-Afrikaanse soldate maak alweer skandes met hulle gefuif in die Demokratiese Republik van die Kongo en ‘n dominee van die VGK is in die sop nadat ‘n gemeentelid in ‘n erediens opgestaan het om te bieg dat sy met hom in ‘n buite-egtelike verhouding was.
Druk die plakkaat uit om te gaan rondswaai by die stadion of waar jy die wedstryd tussen die Springbokke en die All Blacks kyk. Plaas 'n foto met die plakkaat aanlyn met die hutsmerk #BokRapport en jy kan die boek ‘Rapport 30 Beste Bokke’ wen. Plakkaat: https://t.co/VNA5K6HfVs
Rapport is nou op WhatsApp!
Indiepte nuus, sport, menings en leefstyl. Nou gerieflik geïntegreer in jou WhatsApp. Dis vinnig en maklik om Rapport by jou WhatsApp-channels te voeg. Klik hier: https://t.co/FcGK7AJKBx
Lees Sondag in Rapport en op Netwerk24 by https://t.co/YYVkLfWHpQ
‘n Ouerpaar gaan hof toe om te keer dat hulle seuns die familietrust aan ‘n omstrede kerk in Pretoria skenk.
Stuur jou foto, ‘n kort beskrywing, jou naam en van, kontaknommer asook jou skool se naam na [email protected]. Jy kan alleen of as ’n paartjie inskryf.
Inskrywings sluit op 16 Oktober 2024. Die finaliste word in Rapport en op Netwerk24 bekendgemaak.
Rapport is nou op WhatsApp!
Indiepte nuus, sport, menings en leefstyl. Nou gerieflik geïntegreer in jou WhatsApp. Dis vinnig en maklik om Rapport by jou WhatsApp-channels te voeg. Volg hierdie skakel en sluit by ons Whatsapp-channel aan: https://t.co/rAx37aHGpt
Die ma van ‘n jong meisie wat glo vier jaar gelede deur die verdagte in die Deveney Nel-moordsaak verkrag is, sê die staat het sy plig versuim. Sy vertel in ‘n hartroerende onderhoud hoe haar dogter altyd wou verhinder dat dieselfde lot iemand anders tref.