Wie gaan Saterdag die 2020-kroon dra?
Oor twee dae is dit tyd vir een van die gewildste rugbytoernooie wat jaarliks in die Swartland gehou word.
Die Wesbank 7’s Toernooi groei jaarliks in gewildheid en lok... https://t.co/sUvHkECMBg
WEN WEN WEN...
Jy het nog tot môre tyd om deel te neem vir 'n kans om toegangskaartjies te wen tot vanjaar se kykNET Buite-ekspo. As deel van die kykNET Buite-ekspo se verjaardagvieringe gee dié courant... https://t.co/WEd2n366gl
As deel van die kykNET Buite-ekspo se verjaardagvieringe gee dié courant ook toegangskaartjies weg.
4 mense kan elkeen 'n dubbelkaartjie wen.
Die kaartjies gee toegang vir een persoon... https://t.co/pzhhiNiqgT