Ware rykdom strek ver bo materiële dinge en wysheid is om insig te hê. Verander jou goeie huwelik in ‘n fantastiese huwelik. Belê in die regte plek vandag. Registreer by [email protected] https://t.co/KGbXQSN7vj
Sondag, 8 Aug, se Familie Diens se tema is - Beheer die atmosfeer. Daar het twee gesinne se plekke oop gegaan, laat weet sommer hier as jou gesin wil kom dan kontak ons jou. https://t.co/4zAMnyYaQY