The Palms Pub & Grill is gelee op die Bottelary Pad net buite Brackenfell. Restaurant, kroeg, groot speelarea vir die kinders & kunstenaars wat naweke optree!
The Palms Restaurant is die perfekte plek om jou kind se verjaarsdag te vier! Volg die skakel hieronder om ons verskillende opsies te sien:
https://t.co/xeyGGq9OIs https://t.co/xeyGGq9OIs
CHARNAY DIPPENAAR Sing vanmiddag 14h00 voor ons eerste Stormers game.
Toegang is gratis!
Vir tafelbesprekings kontak ons by 0219881724 of [email protected]
Vandag het ons vir julle 'n hele dag se vermaak vanaf 15h00-23h00 met The Banned gevolg deur Libby-Anne.
Toegang is GRATIS!
Vir tafelbesprekings kontak ons by 021 988 1724
11 April is dit weer tyd vir ons gewilde Golfdag! Vir navrae om 'n 4 bal te bespreek kontak vir Bernardt by 0723385649.
Piet Pompies gaan weer die aand vir julle vermaak!
Which Burger would you choose?
Left or Right?
Monday Burger Special:
Best Of Both Burger R50.00
Bacon Cheese Guacamole Burger R44.00
Plain Burger R30.00
Burger Special R40.00
Managers Burger R70.00
Chick Burger... https://t.co/Kwk5MJtLRw
Elke Sondag is dit tyd vir ons heerlike Sundowner Cocktails vanaf 11h00! Kom geniet die heerlike cocktails met ons gewilde Jalapeno Poppers!
Bring die hele gesin, daar is 'n speelpark vir die kinders.
Vir tafelbesprekings kontak ons by 021 988 1724
Moremiddag tussen 14h00-18h00 gaan Vos Reyneke vir julle vermaak.
Daarna het ons vir Wynand en Manie hier by ons vanaf 19h00-23h00
Toegang is gratis!
Vir tafelbesprekings kontak ons by 021 988 1724
⭐️Like&Share die post en staan 'n kans om heirdie Portable braai te wen ter waarde van R650.⭐️
Vanaand is Tussen Sterre hier by ons vanaf 19h00-23h00.
Toegang is GRATIS!
Om seker te maak jy het 'n sitplek, kontak ons gerus by 021 988 1724 om jou tafel te bespreek.
Woensdagaand is Tussen Sterre hier by ons vanaf 19h00-23h00.
⭐️Like&Share die post en staan 'n kans om hierdie portable braai te wen ter waarde van R650.⭐️
Vir tafelbesprekings kontak ons 021 9881724