Ek dink een van die dinge wat ek die meeste geniet op facebook die laaste tyd...
... is mense wie kwaad raak as loadshedding laat is of nie gebeur nie.
Eskom het n manier gekry om ons kwaad te maak as hulle... https://t.co/5HQeUNzJNL
Nog 16,000 streams dan is hy op 1 Miljoen.
Miskien kan julle my help? Share asb en volg my op spotify vir nuwe Unplugged liedjies.
https://t.co/Ce7clDKkND https://t.co/Ce7clDKkND