Almal is wonderlike mense,jullle is twee families wat wys hoe Suid-Afrika behoort te wees as jy net na mekaar wil luister en deel van mekaar te wil wees. Kwarantyn julle begin wys hoe Suid-Afrika eintlik is. Hierdie is nie die laaste kwarantyn nie.#Kwarantyn