Hoe help die Bybel ons met 'n roetekaart om te oefen aan 'n Goddelike karakter? Kom kuier saam tydens hierdie #EkerkLewendig#Preek rondom God se Woord waar ons saam gesels oor hierdie tema. #ekerk https://t.co/Ac7Nn5xdQH
Ons gaan verder met ons tema oor hoe 'n Geesvervulde lewe lyk. Tydens hierdie #EkerkLewendig#Preek kuier ons rondom God se Woord om te kyk hoe só Geesvervulde lewe lyk. #Ekerk https://t.co/eL72E0UFpD
Ons #EkerkLewendig#Bybelreis sluit af vir 2023. Tydens hierdie regstreekse uitsending maak ons klaar met die Lukasevangelie. #Lukas#Ekerk https://t.co/lwvfzrqrXx
Kom kuier saam Sondag oggend om 9:00 waar ons vanuit God se Woord kyk wat die fondasie is vir karaktervorming. Hoe lyk Goddelike karakter en hoe kan ons dit kweek? Sien julle dan! #EkerkLewendig#Ekerk#Preek https://t.co/D0WNnGqJ6b
Ons reis vir 'n tweede laaste keer in 2023 deur Lukas. Tydens hierdie #EkerkLewendig#Bybelreis, staan ons stil by #Lukas 23:26-49. #Ekerk https://t.co/fvIQ7aGgHg
Ons nooi jou na ons #EkerkLewendig#Preek, Sondag oggend om 9:00. Ons kuier regstreeks rondom God se Woord met die tema van die standaard waarvolgens ons leef. Ons hoop om jou daar te sien. #Ekerk https://t.co/3qUGWDJu27
Kom deel in ons #EkerkLewendig#Preek Sondag oggend om 9:00! Hierdie week se preek, "Die kruispaaie van die siel: 'n les in gebed en standvastigheid," neem ons na die intieme oomblikke in Jesus se lewe in die tuin van Getsemane. #Ekerk https://t.co/CyT3cdfzTZ
Ons #EkerkLewendig#Bybelreis gaan voort Vrydag oggend om 9:00. Ons kuier saam rondom God se Woord en ons reis begin by #Lukas 22:39. #Ekerk https://t.co/Rw0iAI1xYX
Ons #EkerkLewendig#Bybelreis gaan voort vir die res van die kwartaal. Ons kuier saam rondom God se Woord Vrydag oggend om 9:00 en ons reis begin by #Lukas 22:31. #Ekerk https://t.co/BvOgNplz4G
Ons #EkerkLewendig#Bybelreis gaan voort vir die res van die kwartaal. Ons kuier saam rondom God se Woord Vrydag oggend om 9:00 en ons reis begin by #Lukas 22:21. #Ekerk https://t.co/KGzYUhF9gh
Kom kuier saam Sondag oggend om 9:00 rondom God se Woord. Tydens ons #EkerkLewendig#Preek gesels oor om gelukkig te wees in 'n wêreld van duisternis. Almal is welkom! #Ekerk https://t.co/r4Mq5umM8N
Ons is regstreeks Sondag oggend tydens ons #EkerkLewendig#Preek. Ons kuier rondom God se Woord met die tema "Daag dankbaar op voor God en by die lewe". Hoop om jou aanlyn te sien. #Ekerk https://t.co/20tkYzZL3L
Ons #EkerkLewendig#Bybelreis skop gaan volstoom voor vir die res van die kwartaal. Ons kuier saam rondom God se Woord Vrydag oggend om 9:00 en ons reis begin by #Lukas 22:7. #Ekerk https://t.co/Ps4aqrONPg
Ons almal los voetspore waar ons loop. So los mense ook voetspore in ons lewens. Wie los voetspore in jou lewe? Kom kuier saam waar ons hierdie vraag vanuit God se Woord bekyk tydens ons #EkerkLewendig#Preek. #Ekerk https://t.co/5nrn3qs0y2
Ons nooi julle na ons #EkerkLewendig#Preek die 8ste Oktober om 9:00. Ons kuier saam rondom God se Woord met die vraag "As ek eendag oorhet, hoe sal ek dit leef?" #Ekerk https://t.co/485wVmu6pv
Jy word genooi na ons #EkerkLewendig#Preek, Sondag 1 Oktober om 9:00. Ons kyk na wat die Bybel sê oor woede asook die vraag of Jesus kwaad geraak het en hoekom. #Ekerk https://t.co/rDJPwJS7t1