Weet nie of is dit mense se obsessie met Tayl0r sw!ft of iemand wat vir "BurntRunClub" hardloop wat my elke dag nader dryf om my hand in kook water te druk nie.
sleg as die stief kind van #saru, die golden boy met sy 9 bokke wen. Maar laat ons, one eie games reel teen d Force want SARU kan nie omgee nie.
Dink iewers word iemand ingedoen
Daar is niks in d wereld wat iets so baie haat soos wat SARU die @CheetahsRugby haat nie.
7speelers , die coach en direkteur van rugby het bande met d Vrystaat maar net soos met d vorige wereld beker kry ons n troosprys van die volgende jaar.
βͺοΈ Pretoria
βͺοΈ Johannesburg
βͺοΈ Soweto
βͺοΈ Cape Town
βͺοΈ Durban
βͺοΈ Eastern Cape
Everything you need to know about the Springboks' #RWC2023 Trophy Tour, which begins on Thursday and ends on Sunday πΏπ¦