Really unhappy with Clicks Atterbury clinic. We made an appointment for Health checkup and the nurse is just not here. They also can't reach her. We can't be here without appointments but the nurse doesn't care to be on time.
My eerste klein rolletjie in 'n fliek. Maak seker jy mis dit nie.
14 Februarie 2020. π
Huisgenoot kykNET The Film Factory SA https://t.co/kVL79UnaCm
Lekker kos, lekker musiek en lekker mense.πΈππ
So amazing dag gehad by die #appetitefest2019. β at Sun Arena at Times Square https://t.co/bsVjYtx7CW
So as jy hoor iemand is swanger is die volgende nie die regte ding om te se nie: "ek het net nou die dag vir iemand gese jy is of swanger of jy het vet geword!" π π
Weereens dankie Eben Liebenberg vir die mooi foto.π
Stephan van Huyssteen kan nie glo tyd vlieg so nie. Oor 'n paar maande is ons 3. https://t.co/CLuJAXLsAs