Die Facebookblad Mediamense Bylae het meer as 2000 volgelinge wat gereeld medianuus ontvang, insluitende kennisgewings van vars materiaal op https://t.co/J8Wb9OvsJB, 'n digitale mediamuseum.
https://t.co/J8Wb9OvsJB het tans vier afdelings: Koerante, Koerante (Engels), Tydskrifte en Groot Nuus. Afdelings wat vorentoe sal oopmaak, is Boeke, By Nabaat en Spitwerk. Kyk Mediamense Bylae, 'n Facebookblad, vir aktuele brokkies.
Dankie vir die goeie reaksie wat ek ontvang het oor https://t.co/J8Wb9OvsJB se herlansering. Vir die meeste gebruikers sal dit 'n eerste kennismaking wees. Ek hoop om met gereelde opdaterings die digitale museum 'n plek van herbesoeke te maak.
Vriende, my webblad het herleef. In nuwe gedaante en nou by .com. Dus: https://t.co/upw7yxPows
Gaan loer gerus en laat kommentaar hier of op Facebook by https://t.co/upw7yxPows: jou reaksie. Of stuur vir my 'n persoonlike boodskap via Whatsapp: 083-2635075.
Why no Afrikaans on SABC-TV cricket commentary? Lots of English and a touch of African languages, but not the home language of Nortje, Mulder and Du Plessis. #SABC#Afrikaans
@BertusLR@F1@fia@LewisHamilton Nee, Bertus. Al manier om ander te laat wen en ‘n bietjie belangstelling te behou in ‘n ‘sport’ wat so vervelig is as ‘n kriekettoets in Engeland wat uitreën.🤭
Ons werk hard aan die herlanseer van https://t.co/druUQKgsSN, MAAR nou as https://t.co/upw7yxPows. Reeds meer as 200 koerantvoorblaaie gereed vir plasing. Saam met aantekeninge om dit te kontekstualiseer.
SAUK wil besnoei. Moet besnoei. Loodswaaiers in die hoë gebou wat net vergaderings hou en tee drink kan maar waai. Dit sal geen verskil hoegenaamd maak aan wat jy kyk of luister nie. Maar hulle gaan verskriklike bohaai opskop, want hulle het nie werk buite die SAUK nie.