Wie in Stellenbosch gee toestemming vir hierdie kulturele vandalisme? Is dit Wim? Edwin? Is daar nie genoeg ander plek vir deugseinbordjies nie? Hoekom dink kanseliere hulle moet kanselleer?
"Afrikaanse rots nou in US se visier | Maroela Media - https://t.co/IYJLi6jbQb"