@kimheller3 Uit die blou van onse hemel,Uit die diepte van ons see,
Oor ons ewige gebergtesWaar die kranse antwoord gee.
Deur ons vรชr-verlate vlaktesMet die kreun van ossewaย โ
Ruis die stem van ons geliefde,Van ons land Suid-Afrika.Ons sal antwoord op jou roepstem,
Ons sal offer wat jy vra