‘n Drie-dag-lange virtuele landbouskou – die eerste in Suid-Afrika, wag op ondersteuners van die jaarlikse @AgriExpo1 Livestock en die saamlopende immergewilde Groot Plaasproe.
Lees meer hier: https://t.co/0VWpQj2znA
#stellenboschnews
#AgriExpoLivestock & the @grootplaasproe virtual this year from Fri 9 to Sun 11 Oct
More https://t.co/FXoUbu1mCA
Full programme will be announced on https://t.co/dSHI1pXCZb & https://t.co/ApxavFQQEf. For more information, contact Agri-Expo on 021 975 4440 / [email protected]
#AgriExpoLivestock & #GrootPlaasproe vanjaar virtueel aangebied vanaf Vry 9 - Son 11 Okt
Lees https://t.co/AxAXFFgwSE
Volledige program sal op https://t.co/9PpYoyoK36 & https://t.co/xuGdpLPzFJ aangekondig word. Meer inligting, kontak Agri-Expo 021 975 4440 / [email protected].

As jy die 1ste #Fiesta uitsendings op @kykNETtv kanaal 144, DSTV gemis het, hier is die skedule van nog uitsendings van die #GrootPlaasproe & #AgriExpoLivestock 2019
Do, 23 Jan | 17:00
Vry, 24 Jan | 15:29
Sat, 25 Jan | 01:00 & 18:00
Son, 26 Jan | 13:30
Ma, 27 Jan | 13:00
Today I saw how much fun an Agriculture show can be. Even saw line dancing @grootplaasproe today. Now that I've got the steps, I'm going to practice for next year 😉 Got to go out an buy Achy Breaky Heart though - that seems to work well. #SundayFunday#countrymusic
Wenstalletjie by die 2019 #GrootPlaasproe vir die tweede agtereenvolgende jaar (met BAIE goeie rede) is #DieBoepensSpens! Baie geluk Frans en Dirk – ons sien julle weer in 2020!
Dag 1 van die #GrootPlaasproe 2019 was 'n fees! Jy kan nog môre, Son 13 Okt, op Sandringham-plaas buite Stellenbosch saam kom kuier van 09:00-17:00. Kom ontmoet 300+ plaasdiere, geniet plaaskos, wyn, bier, lyndans en “live music”!
Kaartjies https://t.co/RlHCWKrS1G en by die hek!
Dag 1 van die #GrootPlaasproe 2019 was 'n fees! Jy kan nog môre, Son 13 Okt, op Sandringham-plaas buite Stellenbosch saam kom kuier van 09:00-17:00. Kom ontmoet 300+ plaasdiere, geniet plaaskos, wyn, bier, lyndans en “live music”!
Kaartjies https://t.co/6khKCPMza1 en by die hek!
#Bou_n_burger wenner! Jacques Jordaan @BraaiCrew, beoordelaar @PeteGW, Altia Slater (1ste), Lizelle van Jaarsveld van @Die_Burger#mediavennoot, Wouter Brand (2de), Anja Louw & Marina Jordaan (3de).
Dankie aan borge & beoordelaars. Skryf in vir môre se braaibroodjiekompetisie.