Top Tweets for #Beproewing
Onthou om in te skakel vir die slotepisode van #BEPROEWING vanmiddag 14:40 op @zarsg - BIETJIE VROEER WANT DIS N VERLENGDE EPISODE
En só kom ‘n wonderlike storie met fantastiese spelers tot ‘n einde. Baie dankie @rsgjacobs vir hierdie rol en jou nimmereindigende toewyding tot ons en ons karakters. Dankie #JoeKleinhans vir jou meesterlike skryfkuns. Hartsmense, almal van julle❤️😘😢 @Heidi_Mollentze @zarsg
Die slot-episode van #BEPROEWING 14:40 @zarsg Bloedstollende onthullings vanuit n hospitaalbed. Wie tree vir dokter Dawie Becker in die bresse? Wie neem almal groot besluite? Wat gebeur by die see? SKAKEL BIETJIE VROEER IN - DIS N VERLENGDE EPISODE @Heidi_Mollentze @EloiseCupido
Ep 59 #BEPROEWING 14:45 @zarsg Wat het gebeur die dag toe Dawie Becker en Cintaine gaan bergklim het, en sy so tragies verongeluk het? Wie se oorbel het Seef Visagie in die stoorkamer opgetel waaruit Susara se skilderye gesteel is? ‘n Francois van Dyk-skildery maak sy verskyning.
Ep 58 #BEPROEWING 14:45 @zarsg Wat lewer die opgrawings by Morkel Nienaber se meenthuis op? Wie neem ‘n baie groot besluit met ernstige gevolge? Wie probeer almal om speurwerk te doen? Met watse gevolge? @Heidi_Mollentze @EloiseCupido #drama #soapie #radio 📻🎭
Ep 57 #BEPROEWING 14;45 @zarsg Die skildery van Tafelberg wat destyds uit die boonste gastehuis gesteel is, maak onverwags weer sy verskyning. Waaroor is Sweetness Botes en Martha Sithole so verslae? Wie is PJ Stofberg se onverwagse gas? Waaroor gesels hulle? @Heidi_Mollentze

Ep 55 #BEPROEWING 14:45 @zarsg Waarna is dokter Dawie Becker so dringend opsoek? Grace Fortuin besluit om pynlik eerlik te wees. Wie daag almal by die begrafnis op? ‘n Telefoonoproep keer iemand se lewe op sy kop. Potgooi: https://t.co/6BxCjaRKDZ @EloiseCupido @Heidi_Mollentze
Ep 54 #BEPROEWING 14:45 @zarsg Almal reageer ni dieselfde op di slegte nuus ni. Seef se gewete jaag hom en hy kan nie stilsit nie. Hy sleep Conrad saam met hom. Waarna soek hulle en hoe suksesvol is hulle? Potgooi: https://t.co/6BxCjaRKDZ @Heidi_Mollentze @EloiseCupido #drama 📻

Ep 53 #BEPROEWING 14:45 @zarsg Hulle se dat ‘n jakkals van kleur kan verander, maar nie van streke nie. Wie se huis loop deur? Watter belangrike troefkaart speel Amelia Rossouw? Hoe suksesvol is sy? Wie beland in die hospitaal? https://t.co/6BxCjaRKDZ vir potgooi #drama #soapie

Ep 51 #BEPROEWING 14:45 @zarsg Vrede bly een van die mensdom se grootste versugtinge. Maar soms is dit al wat dit is: ‘n Versugting! In die boonste gastehuis is daar van vrede g’n sprake nie. En dis nie die enigste plek waar daar konflik in oorvloed is nie. @EloiseCupido #drama
Ep 49 #BEPROEWING 14:45 @zarsg Conrad Nienaber is pas klaar met sy laaste eksamenvraestel wanneer ‘n ligte orkaan hom tref. Maar elke donker wolk het ‘n silwer rand. Morkel Nienaber is in ‘n hoek en hy weet nie hoe om daaruit te kom nie. By wie gaan klop hy om hulp aan? 📻#drama
Ep 48 #BEPROEWING 14:45 @zarsg Tot wie se redding kom Seef Visagie? Wie konfronteer dokter Dawie Becker en slaan sy voete absoluut onder hom uit? Wie en wat wag op Cindy Nel net nadat sy haar laaste vraestel geskryf het? Potgooi https://t.co/6BxCjaRKDZ #drama #soapie #radiolove
Ep 47 #BEPROEWING 16:10 @zarsg Sweetness oortref haarself. Dit beteken ni sy het haarself ‘n guns gedoen ni. Sy’t ook deesdae ‘n nuk om ander ongevraagd te betrek. Dan neig sy boonop om d wag voor haar mond te vergeet. Dis of sy i d naam van geregtigheid moeilikheid soek..en kry!

Ep 47 #BEPROEWING 14:45 @zarsg Sweetness oortref haarself. Dit beteken ni sy het haarself ‘n guns gedoen ni. Sy’t ook deesdae ‘n nuk om ander ongevraagd te betrek. Dan neig sy boonop om d wag voor haar mond te vergeet. Dis of sy i d naam van geregtigheid moeilikheid soek..en kry!

@rsgjacobs @zarsg @Heidi_Mollentze @EloiseCupido #Beproewing Ek dink PJ en Oom Seef werk saam om Dawie vir wens en altyd te ontmasker! Ek voel dit in my binneste dat PJ nooit so korrup kan wees nie...
Ep 46 #BEPROEWING 14:45 @zarsg Conrad Nienaber het meer as een mens erg bekommerd. Dokter Dawie Becker kry ‘n onverwagse besoek met ‘n nog meer onverwagse versoek. Wie besoek hom met watse versoek? Potgooi https://t.co/6BxCjaRKDZ @Heidi_Mollentze @EloiseCupido #drama #soapie 📻🎭
Ep 45 #BEPROEWING @zarsg By wie het Morkel Nienaber sy spoggerige meenthuis gekoop? Wie is die blyste dat dié kooptransaksie uiteindelik afgehandel is? Iemand het verdwyn. Die saak moet dringend by die polisie aangemeld word. Wie het verdwyn en wie meld dit aan? @EloiseCupido

Ep 44 #BEPROEWING 14:45 @zarsg Kamers 303 en 304 van die Tafelkop Hotel in Tafelbergstraat 30, Kaapstad, gaan nooit weer dieselfde wees nie. Wat speel alles in die twee hotelkamers af? Wie is die groot argitek agter al die planne? En wie is die arme slagoffers? @Heidi_Mollentze

Ep 43 #BEPROEWING 14:45 @zarsg Martha Sithole is skielik in d spervuur. Maar sy is ook in aanvraag. Wie wil van haar dienste gebruik maak? Susara Visagie se vervalste Francois van Dyk-skildery is weer hoog op die agenda. Wat gebeur by die garage langs die N3, wes van Heidelberg?
@rsgjacobs @zarsg @Heidi_Mollentze @EloiseCupido Wat n skok! Wie in hul wildste drome kon dink GRACE! Het Dr. Liebenberg se hele Kaboedel Geerf
Last Seen Hashtags on Sotwe
Trends for you
Most Popular Users

Elon Musk 
@elonmusk
241.3M followers

Barack Obama 
@barackobama
119.1M followers

Cristiano Ronaldo 
@cristiano
113.1M followers

Donald J. Trump 
@realdonaldtrump
111.8M followers

Narendra Modi 
@narendramodi
107.1M followers

Rihanna 
@rihanna
98.3M followers

NASA 
@nasa
92.3M followers

Justin Bieber 
@justinbieber
91.5M followers

KATY PERRY 
@katyperry
89.2M followers

Taylor Swift 
@taylorswift13
83.1M followers

Lady Gaga 
@ladygaga
74.6M followers

Virat Kohli 
@imvkohli
72.1M followers

Kim Kardashian 
@kimkardashian
70.5M followers

YouTube 
@youtube
68.8M followers

Neymar Jr 
@neymarjr
65.1M followers

Bill Gates 
@billgates
64.7M followers

The Ellen Show
@theellenshow
62.4M followers

Selena Gomez 
@selenagomez
62.2M followers

CNN 
@cnn
61.8M followers

X 
@x
60.8M followers






