Top Tweets for #JayTyd
Hoërskool Noordheuwel se Afrikaans in die Wolke-fees is altyd een groot partytjie. Vir meer inligting en kaartjies stuur gerus ’n e-pos aan: [email protected].
#DaVatHy #DisHoeOnsRol #JayTyd #LekkerTye

Op Sondag 26 Mei kuier ek by Dozi Back to the Roots in Harties - kry jou kaartjies en kom kuier saam!
#DaVatHy #DisHoeOnsRol #JayTyd

Rustenburg, is julle gereed? Ek kom kuier Vrydagaand by Hardekool. Maak seker jy mis nie uit op hierdie lekker aand nie.
#DisHoeOnsRol #DaVatHy #Sokkie #JayTyd

Ek kom kuier op 22 Februarie in Dubai vir ’n lekker opskop. As jy familie of vriende in die UAE het, maak seker jy tag hulle of share die post met hulle. Kry jou kaartjies en hou saam partytjie – in Afrikaans!
#DisHoeOnsRol #DaVatHy #JayTyd

As jy wil hê ek moet by jou fees of funksie kom kuier, kontak CO Productions by 012 751 3601, of [email protected].
#DaVatHy #JayTyd #GoeieTye


As jy my wil bespreek vir jou fees, funksie, skou of konsert in 2019 moet jy gou spring, want as jy bespreek en jou deposito teen 30 November betaal, kwalifiseer jy vir ’n afslagprys. Kontak 012 751 3601 of [email protected] vir meer info.
#DisHoeOnsRol #DaVatHy #JayTyd

Kom kuier saam met my by die GROOT Swartland Oesafdans 2018 naby Moorreesburg! Vir navrae kontak Dirkie Gildenhuys op 082 415 8000 of stuur 'n e-pos aan [email protected]
#sokkie #oesafdans #JayTyd #DaVatHy

Lekker aandjie gewees !!! Altyd lekker om jou te sien 😀
Tot 'n volgende keer 😊
#JayTyd #KraaifonteinStadsaal


Bethlehem, ek kom kuier in julle geweste vir Hinterland se Buitelugfees môre - sien ek jou daar?
#JayTyd #LekkerTye #DisHoeOnsRol #GaanGroot

Dankie, aan almal wat “Lê Bietjie Langer” ondersteun en die musiekvideo gekyk het. Ons het reeds meer as 1,1 miljoen views gekry. Klik op die link en geniet die video: https://t.co/sXosJUq1aF
#JayTyd #LêBietjieLanger #Dankie

Môreaand draai ek in Somerset-Wes by die @helderbergfees saam met @lianie_may , @brendan_peyper en Majozi. Sien jou daar.
#LekkerTye #DisHoeOnsRol #JayTyd

Potgietersrus, is julle gereed vir 'n lekker rondte gholf môre? Sien jou by die Kameeldoring Country Club.
#LekkerTye #DisHoeOnsRol #JayTyd #KomKuierSaam

Centurion, is julle reg? Ek kom kuier op 19 September weer by die Bosvelder. Maak seker jy mis dit nie.
#DisHoeOnsRol #DaVatHy #JayTyd #KomKuierSaam

Dankie, aan almal wat “Lê Bietjie Langer” ondersteun en die musiekvideo gekyk het. Ons het reeds meer as 1,1 miljoen views gekry. Klik op die link en geniet die video: https://t.co/sXosJUq1aF
#LêBietjieLanger #JayTyd #solanksalekjouliefhê

Het jy al “Solank Sal Ek Jou Liefhê” se musiekvideo op Youtube gekyk? Klik op die skakel en geniet dit.
https://t.co/zrk3WSmwUd
#LekkerTye #DisHoeOnsRol #JayTyd

Het jy geweet jy kan my musiek op @JOOXMusiek luister? Kom geniet al my solo-albums op een plek.
#JAY #JayTyd #LuisterSaam

Last Seen Hashtags on Sotwe
Trends for you
Most Popular Users

Elon Musk 
@elonmusk
240.6M followers

Barack Obama 
@barackobama
118.7M followers

Cristiano Ronaldo 
@cristiano
114.5M followers

Donald J. Trump 
@realdonaldtrump
111.9M followers

Narendra Modi 
@narendramodi
107M followers

Rihanna 
@rihanna
98.7M followers

NASA 
@nasa
92.2M followers

Justin Bieber 
@justinbieber
91.8M followers

KATY PERRY 
@katyperry
90M followers

Taylor Swift 
@taylorswift13
84M followers

Lady Gaga 
@ladygaga
75.5M followers

Virat Kohli 
@imvkohli
73.4M followers

Kim Kardashian 
@kimkardashian
70.8M followers

YouTube 
@youtube
68.7M followers

Neymar Jr 
@neymarjr
66.4M followers

Bill Gates 
@billgates
65.2M followers

Selena Gomez 
@selenagomez
63.1M followers

The Ellen Show
@theellenshow
62.1M followers

CNN 
@cnn
61.7M followers

X 
@x
60.6M followers



