Top Tweets for #LayedBackSunday
Lekker saam met ñ Steak😉 #LayedBackSunday

Die skaap boud kom mooi aan in die airfryer🤗Die geel rys is al klaar😊 #LayedBackSunday

Steaks op die kole🔥 by my maatjie 🤗 #LayedBackSunday


Sien uit na ons Sondag middag ete-ń Koolkop,gestop met mince,mushrooms,en ń kaas sous🤗 #foodporn #layedbacksunday


Vandag is ek nie die chef nie,Rowi berei die #Skaapboud🍖 voor om in die konveksie oond gebak te word,saam met geel rys🙂 #LayedBackSunday

Hierdie Rib-eye gaan datem nou lekker wees!🤗 #LayedbackSunday

Die skaap boud is op die rotisary van die @WeberBraai,hy behoor 13:00 reg te wees 🤗 #LayedBackSunday



So ń flatty,en pork rashers op die kole,voor ek môre terug gaan Kathu toe🤗 #LayedBackSunday

Rustige Sondag braai,na die Kerk diens,by aanstaande swaer hulle🤗 #LayedBackSunday

Braaivleis,wat oor is van die vorige aand se braai,bly darem die lekerste,as jy dit net weer warm gemaak het.😋 #LayedBackSunday

Ons toets ń bietjie tannie @inapaarman se marinade op die #Espetadas vandag so op die vuur🤗 #LayedBackSunday

Na 2 besige dae kry,ek nou kans om te braai #LayedbackSunday


Nou gaan ek braai,al is ek alleen🤗 cheers🍺 op hierdie #LayedBackSunday


Last Seen Hashtags on Sotwe
Most Popular Users

Elon Musk 
@elonmusk
241.7M followers

Barack Obama 
@barackobama
119M followers

Cristiano Ronaldo 
@cristiano
114.3M followers

Donald J. Trump 
@realdonaldtrump
111.8M followers

Narendra Modi 
@narendramodi
107.2M followers

Rihanna 
@rihanna
98.7M followers

NASA 
@nasa
92.4M followers

Justin Bieber 
@justinbieber
91.8M followers

KATY PERRY 
@katyperry
89.9M followers

Taylor Swift 
@taylorswift13
83.9M followers

Lady Gaga 
@ladygaga
75.4M followers

Virat Kohli 
@imvkohli
73.3M followers

Kim Kardashian 
@kimkardashian
70.9M followers

YouTube 
@youtube
68.8M followers

Neymar Jr 
@neymarjr
66.3M followers

Bill Gates 
@billgates
65.1M followers

Selena Gomez 
@selenagomez
63M followers

The Ellen Show
@theellenshow
62.3M followers

CNN 
@cnn
61.8M followers

X 
@x
60.7M followers













