Top Tweets for #StemDA
💙 Elke stem tel. Elke registrasie maak saak. Mense van die Oos-Streek, maak seker jy is gereed vir die verkiesings.
Gaan jou registrasiestatus na: https://t.co/6TspfUhXAn
#StemDA
✅ Bekend vir sy standvastige, reguit-leierskapstyl, laat ons burgemeesterskandidaat, Harold Cleophas, sy rekord vir homself spreek.
In Swartland is dit minder praat, meer doen.
Gaan jou registrasiestatus na: https://t.co/6TspfUhXAn
#StemDA 💙

💃🏽💙 Dis DA op jou bors!
Ons is oppit innie Stellenbosch Wyk 16 en ons sê vir al die kiesers: Kom Pad Toe en #StemDA.
💙🚀 Ons DA leiers het pad toe gekom om Niklaas Willemse te ondersteun vir die komende tussenverkiesing in Wyk 16 op 29 April 2026.
Dienslewering is die kern boodskap aan ons kiesers.
Kom ons hou Cloetesville blou en stem DA op 29 April 2026
#StemDA
😁💙 Saldanhabaai Wyk 5 & 6 kiesers, hoe gaan dit? Vandag is tussenverkiesings dag.
Maak jou stem gehoor. Hou by die blou!
#StemDA 🗳️

👏🏼 Een van die beste presterende distrikte in die land — dít is die resultaat van Roelof Strydom se leierskap. #StemDA om dit so te hou!
Volg hierdie skakel om jou registrasie status na te gaan: https://t.co/6TspfUhpKP
📺 Hy is nie net ’n man wat praat nie — hy lei deur sy dade. Hoor wat hy te sê het.
Volg hierdie skakel om jou registrasie status na te gaan: https://t.co/6TspfUhXAn
#StemDA

🎯 Energie. Toewyding. Resultate.
Dis die tipe leierskap wat Mosselbaai vorentoe neem. Kyk wat Dirk Kotze, ons burgemeesterkandidaat, het om vir jou te sê!
#StemDA 💙
💙 Deur gedissiplineerde finansiële bestuur en konsekwente dienslewering, het Dirk Kotzé Mosselbaai geplaas as een van die beste munisipaliteite in die Suid-Afrika.
Volg hierdie skakel om jou registrasie status na te gaan: https://t.co/6TspfUhXAn
#StemDA

☀️ Breedevallei, ons burgemeesterskandidaat Koos Steyn is gereed om almal te bereik en dienste vir almal te lewer!
🗳️As jy wil hê jou basiese dienste, kies blou en #StemDA
Volg hierdie skakel om jou registrasie status na te gaan: https://t.co/6TspfUhpKP
[KYK] 📺 Inwoners verdien ’n burgemeester wat vir hulle sal veg wanneer ander nie wil nie. In Cederberg is daardie leier ons burgemeesterskandidaat, Yves Blaauw.”
Volg hierdie skakel om jou registrasiestatus na te gaan: https://t.co/6TspfUhpKP
#StemDA 💙
🚀 In 2024 het hy die DA gelei om ’n ANC-ward te wen.
Met privaatsektor-ervaring, liefde vir gemeenskapsport en ’n onstuitbare dryfkrag, is hy gereed om resultate in Cederberg te lewer.
Volg hierdie skakel om jou registrasiestatus na te gaan: https://t.co/iUJC4oGTX4
#StemDA 💙

🚀 Die strate van Uniondale Wyk 25 roep weer, en ons is hier daarvoor. Kan jy die vuur-energie in die strate voel?
Ons wil van jou hoor, en ons daag op omdat die regte werk saam met die gemeenskapslede gedoen word.
#StemDA 💙

🎯 Mense van Laingsburg, die toekoms is in julle hande.
Hou by die blou en stem vir ons DA burgemeester, Aletta Theron
Volg hierdie skakel om jou registrasiestatus na te gaan: https://t.co/6TspfUhpKP
#StemDA 💙
💙🚀 Twee dorpe. Twee verskille. Skoon waar die DA regeer, deurmekaar waar ons nie regeer nie.
Wyk 16, wil jy hê jou gemeenskap moet só lyk? Indien nie, trek jou kruis by die DA vandag.
#StemDA

👋🏽 Hoor, hoor mense van George Wyk 16. Tussenverkiesingsdag is hier.
Vandag hou ons Pacs blou!
📍 Stemlokaal: New Dawn Park Primêre Skool
Vat jou ID en kom maak jou stem gehoor.
#StemDA 💙

📺[WATCH] Die Sentrale Karoo het leierskap nodig wat resultate lewer.
Die DA se burgemeesterskandidaat, October Haarvoor, is daarop gefokus om sterk grondslag te bou en te verseker dat elke gemeenskap toegang het tot gehalte-sorg.
#StemDA 💙
🎯Daniel Baadjies, ’n jarelange inwoner van Bonnievale, het die ANC verlaat toe sy gemeenskap se stem nie meer getel het nie.
Hy is die DA-kandidaat vir die Langeberg Wyk 4 tussenverkiesing op 3 Feb.
Op 3 Februarie is daar ’n beter keuse. #StemDA 💙
----------------------------------------------------
🎯 UDaniel Baadjies, umhlali waseBonnievale ixesha elide, uyishiyile i-ANC kuba ilizwi loluntu lwakhe alisaviwa.
Ungumgqatswa we-DA kuLangeberg Wadi 4 kunyulo olongezelelweyo nge-3 Feb.
Ngomhla we-3 kaFebruwari, kukho ukhetho olungcono. Votela i-DA 💙

🚨 Paul Strauss het genoeg gehad van die ANC!
Die rede is eenvoudig: Die koalisie tussen die ANC, CE en FF+ in Cederberg stel nie die behoeftes van Wyk 4 se inwoners eerste nie.
Op 3 Februarie is daar ’n beter keuse. #StemDA 💙

🚨🎥[MOET KYK] Cilliers Brink en Jack Page het ‘n plan vir Wyk 57 en sy probleme!
Wanneer jy vandag by die stembus kom, #StemDA, en stem vir Jack Page, ‘n man met ‘n plan, en die span om hom, om daarop deur te voer. 💙
🗳️ Stembusse is oop tot 21:00 vanaand, kyk waar jy jou kruisie kan maak hier: https://t.co/4SO888NJN6
Last Seen Hashtags on Sotwe
Most Popular Users

Elon Musk 
@elonmusk
240.9M followers

Barack Obama 
@barackobama
119.2M followers

Donald J. Trump 
@realdonaldtrump
111.8M followers

Cristiano Ronaldo 
@cristiano
111.4M followers

Narendra Modi 
@narendramodi
107M followers

Rihanna 
@rihanna
97.9M followers

NASA 
@nasa
92.2M followers

Justin Bieber 
@justinbieber
91.1M followers

KATY PERRY 
@katyperry
88.1M followers

Taylor Swift 
@taylorswift13
82M followers

Lady Gaga 
@ladygaga
73.5M followers

Virat Kohli 
@imvkohli
70.6M followers

Kim Kardashian 
@kimkardashian
70M followers

YouTube 
@youtube
68.7M followers

Bill Gates 
@billgates
64.1M followers

Neymar Jr 
@neymarjr
63.4M followers

The Ellen Show
@theellenshow
62.4M followers

CNN 
@cnn
61.9M followers

Selena Gomez 
@selenagomez
61.2M followers

X 
@x
60.8M followers









