Top Tweets for #SustersFilm
Hierdie is verby ongelooflik! @KriekieNel is vir ‘n SAFTA benoem vir haar ontwerpe in #sustersfilm!!! Ek kannie sê hoe trots ek is nie!!! #carikeneldesigns
#OnthouJy: #SustersFilm met onder andere Leah SA, Diaan Lawrenson en Quanita Adams as hoofspelers. En boonop is #SustersFilm onlangs as @huisgenoot se ‘Fliek Van Die Jaar’ aangewys.
As jy dit nog nie gekyk het nie, of weer wil kyk, KOOP DIE DVD HIER: https://t.co/eVfUKTYQZR

#SustersFilm = @huisgenoot Fliek van die jaar! 🤩⭐️🏆
Dankie aan al die susters wat gestem het! 🙏
@LeahMusiekSA
Hierdie is die wonderlikste nuus! Dankie @huisgenoot vir hierdie ongelooflike erkenning vir die harde werk wat in films ingaan! Bitter trots op die hele #SustersFilm-span en dankie aan ELKEEN wat gestem het!!!
#Susters met @diaan_lawrenson @LeahMusiekSA Quanita Adams en @seanmarcov wen die Tempo vir fliek van die jaar. Geluk! #Tempos2018

#Tempos2018: 👏 Baie geluk #SustersFilm met jul toekenning vir Film van die jaar: 👉 https://t.co/BEXja2586K
@huisgenoot @diaan_lawrenson @LeahMusiekSA @seanmarcov @JennyGriesel @JoBlack_BTG @CorineduToit @Sandra_Vaughn @CAvanAswegen @SunelHaasbroek

Nooit Alleen deur @LeahMusiekSA en @JoBlack_BTG, wat die die temalied van die gewilde #SustersFilm is, is ook vanjaar genomineer vir 'n #Tempo-toekenning. Dit val in die kategorie van Liedjie van die Jaar. Stuur die kode E7# na 35407 teen Donderdag 4 Oktober.
@huisgenoot

Wat was jou gunsteling Afrikaanse film van 2018?
💦 @stroomopfilm
👮🏻♂️👮🏼♀️ #ThysEnTrixFilm
👼🏼 #RaaiselkindFilm
💁🏼♀️ #SustersFilm
👰🏼 #WonderlusFilm
🚀 @MeerkatMaantuig
🚭 @Nommer37Film
🚬 @EllenPakkies
#OndersteunTrotsSuidAfrikaans


Susters! Stem asseblief vir #SustersFilm as @huisgenoot Tempo Fliek van die jaar! SMS N4# na 35407.
#SustersFilm is nou beskikbaar op DVD! 🎬📀❤️


Goeie nuus Susters! Die #Sustersfilm DVD is nou beskikbaar! En... dit sluit in die NOOIT ALLEEN musiekvideo, deur @LeahMusiekSA & @JoBlack_BTG Kry joune nou! ❤️⭐️🎬

Het jy gesien jy kan nou die #SustersFilm op @DStv se #BoxOffice uitneem? @LeahMusiekSA vertolk een van die hoofrolle in dié fliek - en nou kan jy saam met haar in jou TV-kamer kuier!

Gelukkige Vrouedag Susters! Huur #SustersFilm hierdie Augustus op BoxOffice & jy kan 1 uit 5 #VosLeather handsakke ter waarde van R 2 500 elk wen! 🎬❤️🌟

Huur #SustersFilm nóú op BoxOffice vir slegs R35. Vir meer oor die fliek, klik hier: 👉 https://t.co/BEXja2586K
@LeahMusiekSA @diaan_lawrenson @JennyGriesel @seanmarcov
@JoBlack_BTG @kykNETtv @DStv


Die lang wag is verby! #SustersFilm sal vanaf hierdie Woensdag, 8 Augustus, op Box Office deur DStv wees! 🎬❤️🌟

Pssst! Susters! Net om julle te herinner dat #SustersFilm wys hierdie jaar by @Innibosfees en ons bring ‘n spesiale ietsie vir almal wat die vertoning bywoon! Hoop ons sien jou daar! 💛

Goeie nuus Susters! #SustersFilm gaan hierdie jaar by @Innibosfees wys!
Vrydag 29 June 16h30.
Ons bring ook 'n spesiale ietsie vir elkeen wat die vertoning bywoon, want Dis hoe ons rol Susters!
Meer inligting: https://t.co/PqRbTtJbKc
#Innibos2018

Credit to @sustersfilm : Baie geluk aan @joblack8 wat die #SAMA24 South African Music Awards Toekenning gewen het vir Beste Kontemporêre Album, die naweek! Jo het 'n "cameo" rol in #SustersFilm wat binnekort op Box Office en DVD beskikbaar is!

Last Seen Hashtags on Sotwe
l5tweets
Seen from United States
cockhero()
Seen from Japan
男の娘
Seen from Korea
momsonn(*******)*******************
Seen from Russia
舔脚
Seen from Pakistan
ควย60
Seen from Thailand
bop
Seen from Ireland
รับงานสมุทรสาคร
Seen from Thailand
teenageee
Seen from Netherlands
indian gay porn
Seen from India
Most Popular Users

Elon Musk 
@elonmusk
241.5M followers

Barack Obama 
@barackobama
118.9M followers

Cristiano Ronaldo 
@cristiano
114.6M followers

Donald J. Trump 
@realdonaldtrump
111.8M followers

Narendra Modi 
@narendramodi
107.1M followers

Rihanna 
@rihanna
98.7M followers

NASA 
@nasa
92.3M followers

Justin Bieber 
@justinbieber
91.8M followers

KATY PERRY 
@katyperry
90.1M followers

Taylor Swift 
@taylorswift13
84M followers

Lady Gaga 
@ladygaga
75.5M followers

Virat Kohli 
@imvkohli
73.5M followers

Kim Kardashian 
@kimkardashian
70.9M followers

YouTube 
@youtube
68.8M followers

Neymar Jr 
@neymarjr
66.6M followers

Bill Gates 
@billgates
65.3M followers

Selena Gomez 
@selenagomez
63.1M followers

The Ellen Show
@theellenshow
62.2M followers

CNN 
@cnn
61.7M followers

X 
@x
60.7M followers










